Portwyn
Portugese gefortifiseerde wyn wat geproduseer word in die Douro-vallei van noord-Portugal From Wikipedia, the free encyclopedia
Portwyn (ook bekend as vinho do Porto, Portugese fonetiese uitspraak: viɲu duˈpoɾtu, of bloot port) is 'n Portugese gefortifiseerde wyn wat geproduseer word in die Douro-vallei van noord-Portugal.[1] Dit is tipies 'n soet rooiwyn, en word dikwels bedien saam met nagereg, alhoewel dit ook in droë, semi-droë en wit variëteite voorkom.


Portwyn word ook geproduseer in ander lande soos Argentinië, Australië, Kanada, Frankryk, Indië, Suid-Afrika, Spanje, en die Verenigde State. Onder die Europese Unie se "Beskermde oorsprongsbenaming"-riglyne mag slegs wyn uit Portugal egter geëtiketteer word as "port".[2][3]
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.