From Wikipedia, the free encyclopedia
Podgorica (Montenegrynse Cyrillies: Подгорица, [pǒdɡorit͡sa], letterlik: "onder die klein heuwel") is die hoofstad en grootste stad van Montenegro met 'n bevolking van 187 085 in 2011, wat gelykstaan aan sowat tien persent van die totale Montenegrynse bevolking. Tydens die Sosialistiese Federale Republiek van Joego-Slawië tussen 1946 en 1992 is dié stad Titograd genoem, na dié land se eerste president Josip Broz Tito. Podgorica dien sedert Montenegro se onafhanklikheid van Serwië en Montenegro in 2006 as hoofstad van dié land, terwyl Cetinje in die grondwet as ou koninklike hoofstad (Prijestonica / Приjестоница) erken word.[1]
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Montenegro |
Munisipaliteit | Podgorica |
Koördinate | 42°26′N 19°16′O |
Stigting | 11de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 108 vk km |
Hoogte bo seevlak | 40 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 187 085 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 700/vk km |
Etniese groepe: | |
- Montenegryne | 57,35% |
- Serwiërs | 23,26% |
- Albanese | 5,13% |
- Moslems | 2,22% |
- Roma | 2,14% |
- Bosniake | 1,98% |
- Ander | 7,91% |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Ivan Vuković |
Amptelike Webwerf | podgorica.me |
Jaar | Bevolking |
---|---|
1948 | 14 369 |
1953 | 19 868 |
1961 | 35 054 |
1971 | 61 727 |
1981 | 96 074 |
1991 | 117 875 |
2003 | 136 473 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.