Park Rynie
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Park Rynie is 'n vakansiedorp aan die KwaZulu-Natalse kus van Suid-Afrika. Die dorpie is net suid van Scottburgh. Die dorpie is ontwikkel op grond wat deur 'n maatskappy gekoop is in 1857. Die oord is vernoem na Catherine Renetta, die vrou van John Philip Hoffman, een van die vennote van die maatskappy, wie se bynaam Rynie was.
Park Rynie | |
---|---|
Koördinate: 30°19′S 30°44′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Ugu |
Munisipaliteit | uMdoni |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,81 km2 (3,02 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 732 |
• Digtheid | 478/km2 (1 240/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 11.5% |
• Indiërs/Asiërs | 48.0% |
• Bruin mense | 5.1% |
• Swart mense | 34.8% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Engels | 65.2% |
• Zoeloe | 23.7% |
• Xhosa | 3.7% |
• Afrikaans | 3.6% |
• Ander | 3.8% |
Poskode (strate) | 4182 |
Poskode (posbusse) | 4182 |
Daar is nog oorblyfsels te sien van 'n walvisstasie wat voor die Eerste Wêreldoorlog gebou is, onder andere die breekwater (Rocky Bay-seehoof) en die skeepshelling wat deur die vissersbote gebruik was.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.