Paramoesjir (Russies: Парамуши́р; Japannees: 幌筵島, Paramushiru-tō; Ainoe: パラムシㇼ, Para=moe=sir), is 'n vulkaniese eiland in die noordelike deel van die Koerile-argipel in die See van Ochotsk, noordwestelike Stille Oseaan. Dit word in die noordooste deur die smal Tweede Straat van die Koerile van 2,5 m van die eiland Shoemsjoe geskei, in die suidweste deur die Straat van Loezhin van 15 km van die eiland Antsiferof en in die suide deur die Vierde Straat van die Koerile van 20 km van Onekotan.

Kitsfeite Ligging, Plaaslike naam ...
Paramoesjir
Eiland van die Koerile
Thumb
'n Lugfoto van Paramoesjir.
Thumb
Ligging See van Ochotsk
Plaaslike naam Парамушир
パラムシㇼ
幌筵島
Argipel Koerile
Oppervlakte 2 053 km2
Lengte 100 km
Breedte 20 km
Hoogste berg Tsjikoeratsjki
Hoogte 1 816 m
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Sachalin-oblast
Bevolking 2 592
Grootste dorp Sewero-Koerilsk
Sluit

Die eiland, met 'n oppervlakte van 2 053 km2,[1] se noordelike punt lê 39 km van Kaap Lopatka aan die suidpunt van die Kamtsjatka-skiereiland. Sy naam kom van die taal Ainoe en beteken "Breë Eiland" of "Digbevolkte Eiland". Sewero-Koerilsk, die administratiewe hoofstad van die Sewero-Koerilski-distrik, is die enigste permanent bevolkte nedersetting op Paramoesjir.

Verwysings

Skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.