From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Organisasie van Amerikaanse Lande (OAL) of Organisasie van Amerikaanse State (OAS) (Engels: Organization of American States, OAS; Frans: Organisation des États américains, OEA; Portugees: Organização dos Estados Americanos, OEA; Spaans: Organización de los Estados Americanos, OEA) is 'n vastelandse organisasie wat op 30 April 1948 vir die doeleindes van plaaslike solidariteit en samewerking tussen die lande van die Amerikas gestig is. Die hoofkantoor is in die Amerikaanse hoofstad Washington, D.C. geleë en die amptelike tale is Engels, Frans, Portugees en Spaans. Al die 35 onafhanklike lande van Noord- en Suid-Amerika is lidlande van die Organisasie van Amerikaanse Lande.
Die Organisasie van Amerikaanse Lande is op 30 April 1948 deur die volgende 21 lande gestig:
Die latere uitbreiding sluit Kanada en die nuwe onafhanklike eilandnasies van die Karibiese See in:
Sekretaris-generaals van die Organisasie van Amerikaanse Lande:[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.