Ongeluksnek
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ongeluksnek is 'n bergpas in die Drakensberge, wes van Matatiele in die Oos-Kaap en 2 536 m bo seevlak.
Ongeluksnek | |
Grenspos naby Ongeluksnek | |
Koördinate: 30°20′35″S 28°18′41″O | |
---|---|
Ligging | Wes van Matatiele |
Hoogte | 2 536 m |
Oppervlak | grond |
In | Drakensberge |
Ongeluksnek het ook 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Lesotho. Dit is so onherbergsaam, die grenspos is eintlik heelwat verder aan die Suid-Afrikaanse kant van die bergpas geleë.
Suid-Afrika | Lesotho | |
---|---|---|
Streek | Oos-Kaap | Ongeluksnek |
Naaste dorp | Matatiele | Mphaki |
Pad | lei na A4 | |
Koördinate | 30.3431°S 28.3113°O | 30.3431°S 28.3113°O |
Telefoonnommer | +27 (0) 39 256 7001 | |
Besigheidsure – Reisigers | 06:00 – 22:00 | 06:00 – 22:00 |
Besigheidsure – Algemeen | 07:30 – 16:15 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.