Oelan-Oede

’n stad in Rusland From Wikipedia, the free encyclopedia

Oelan-Oedemap
Remove ads

Oelan-Oede (Russies: Ула́н-Удэ́; Boerjaties: Улаан-Үдэ, Ulaan-Üde) is die hoofstad van die Republiek van Boerjatië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is sowat 100 km suidoos van die Baikalmeer geleë by die samevloei van die Oede- en die Selenga-rivier.

Kitsfeite Oelan-OedeУлан-Удэ Улаан-Үдэ, Land ...

Oelan-Oede lê aan die Transsiberiese Spoorlyn. Die bevolking in 2013 was 416 079, wat die stad die derde grootste in Oos-Siberië maak.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads