From Wikipedia, the free encyclopedia
Nikkel-61 (Chemiese notasie: 6128Ni) is 'n stabiele isotoop van nikkel.
Hierdie isotoop is die enigste nikkelisotoop wat KMR-aktief is, maar dit besit 'n kwadrupool wat die seine baie breed maak en die gevoeligheid is klein. Verder bevat die meeste nikkelverbindings die paramagnetiese Ni2+-ioon wat kernmagnetiese resonansie verhoed, hoewel daar ook diamagnetiese verbindings bestaan. Daar is bloot 'n paar studies wat vastestof-KMR op nikkel-61 uitgevoer het. In 2017 is dit nog taamlik in ontwikkeling. Die standaardmateriaal is Ni(CO)4 maar dit is uiters toksies.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.