Natrium-22 (chemiese notasie: 2211Na) is 'n radioaktiewe isotoop van natrium.

Meer inligting , ↖ {\displaystyle \nwarrow } ...
Eienskappe

Algemeen

NaamNatrium-22 
 
Protone11 
Neutrone11 
Kernspin3+ 
Massa-oorskot-512,4 keV[1] 

Status

Statusradioaktief 
Halfleeftyd2,6027 j 
Vervalvormβ+ 90,6% 
Vervalvorm 2elektronvangs 9,6%  

Navigasie

2010Ne
2110Ne2211Na
2210Ne2311Na
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika
Sluit

Verval

Thumb

Hierdie kern verval hoofsaaklik deur vrystelling van 'n positron (90,6%). In 9,4% van die gevalle vind elektronvangs plaas. Positronemissie is 'n driedeeltjiesproses waarin 'n proton in 'n neutron verander en 'n neutrino vrygestel word:[2]

Die isotoop verval hierdeur na neon-22. Die maksimale energie van die positron is 543 keV, maar dit kan deur die driedeeltjiesproses ook laer wees. Die waarskynlikste energie is ongeveer 240 keV.[2]

Aanwending

Natrium-22 is 'n goeie bron van positrone, wat in die tegniek positron-annihilasie-spektroskopie (PAS) gebruik word.[3]

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.