From Wikipedia, the free encyclopedia
Die lokomotiewe genaamd "Durban" en "Pietermaritzburg" was die eerste stoomlokomotiewe wat deur die Natalse Regeringspoorweë aangekoop is.
Works picture of Wythes & Jackson no. 1, c. 1876 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Kitson and Company [1] |
Vervaardiger | Kitson and Company |
Serienommer | 2097 (Durban) 2098 (Pietermaritzburg) [2] |
Vervaardig | 1876 |
Aantal gebou | 2 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 2-6-0T "Mogul" |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Dryfwielomtrek | 990 mm (39 dm) |
Wielbasis | 3,683 m totaal 2,362 m gekoppel |
Lengte | 7,036 m oor koppelaars |
Hoogte | 3,734 m |
Raamwerk | Plaatraam |
Asbelasting | 6,7 t op 2de dryfwiel |
Massa op dryfwiele | 19,5 t |
Lokomotiefmassa | 25,8 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Hout |
Brandstofkapasiteit | 1 ton |
Waterkapasiteit | 2 7000 liter |
Stoomketel | 0,991 m binneomtrek 2,896 m binnelengte |
Stoomketeldruk | 896 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 0,926 m2 |
116 buise met 44 mm omtrek | |
– Vuurkas | 4,60 m2 |
51,8 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 356 mm (14 dm) boor 508 mm (20 dm) slag |
Klepwerk | Stephenson |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 44 kN 75% keteldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Wythes & Jackson Natalse Regeringspoorweë Selati Railway |
Aantal in klas | 2 |
Vlootnommer(s) | NGR 27-28 |
Afleweringsdatum | 1877 |
Eerste tog | 1877 [2] |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.