From Wikipedia, the free encyclopedia
Minais Gerais (Brasiliaanse Portugees: [ˈminɐz ʒeˈɾajs], Europese Portugees: [ˈminɐʒ ʒɨˈɾajʃ], Algemene Myne) is een van die 26 deelstate van Brasilië. Dit is die tweede grootste deelstaat ten opsigte van sy bevolking (na São Paulo), en die vierde grootste volgens oppervlak. Die hoofstad en grootste stad, Belo Horizonte, het 'n bevolking van 2 412 937 in 2009.
| |||||
Sien ander Brasiliaanse state | |||||
Leuse: Libertas Quae Sera Tamen (Latyn) Vryheid selfs laat | |||||
Land | Brasilië | ||||
Hoofstad | Belo Horizonte | ||||
Grootste stad | Belo Horizonte | ||||
Oppervlakte | 586 528,29 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
19 479 356 (2006) 33.2,4 inw./km² | ||||
Goewerneur | Aécio Neves da Cunha (PMDB) | ||||
Visegoewerneur | Antônio Anastasia | ||||
MOI (2005) | 0,800 – hoog | ||||
Tydsone | UTC-3 |
Minas Gerais is in die suidooste van die land geleë en word deur die deelstate São Paulo en Rio de Janeiro in die suide, Goiás in die weste, Bahia in die noorde, en Espírito Santo in die suide begrens.
Die blanke bevolking van Minas Gerais is veral in die suidelike deel van die staat, naby die grens van São Paulo, gekonsentreer, terwyl 'n groot persentasie swartes en bruinmense in die noordelike deel naby die grens van Bahia woon. Die hartland van Minas Gerais (rondom Belo Horizonte) het 'n gemengde bevolking.
Etniese groep | Persent | Bevolking |
Wit | 45,70% | 9 091 479 |
Bruin | 44,20% | 8 736 130 |
Swart | 9,70% | 1 917 205 |
Ander | 0,40% | 79 060 |
Godsiens | Persent | Bevolking |
Rooms-Katolieke | 78,70% | 14 091 479 |
Protestante | 13,61% | 2 437 186 |
Geen | 4,60% | 822 855 |
Ander | 1,70% | 304 559 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Minas Gerais. |
Deelstate van Brasilië | |
---|---|
Distrito Federal |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.