Die Mikroskoop (Latyn: Microscopium) is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat geskep is deur Nicolas-Louis de Lacaille, ’n Franse sterrekundige.[1]
Mikroskoop | ||||
Latynse naam | Microscopium | |||
Genitief | Microscopii | |||
Afkorting | Mic | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 21h | |||
Deklinasie | -36º | |||
Grootte | 210 vk. grade (66ste) | |||
Kwadrant | SQ4 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 5 | |||
Helderste ster | Gamma Microscopii | |||
Naaste ster | Lacaille 8760 | |||
Sterre helderder as 3 m | 0 | |||
Sterre met planete | 1 | |||
Messier-voorwerpe | 0 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 13 | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Steenbok, Boogskutter, Teleskoop (hoek), Indiër, Kraanvoël, Suidelike Vis | ||||
|
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.