Messier 86

From Wikipedia, the free encyclopedia

Messier 86
Remove ads

Messier 86 of M86 (ook bekend as NGC 4406) is ’n lensvormige sterrestelsel in die sterrebeeld Maagd. Dit is in 1781 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

Kitsfeite

M86 lê in die hart van die Virgo-sterrestelselswerm en vorm ’n opvallende groep saam met ’n ander reus, Messier 84. Dit toon die hoogste blouverskuiwing van alle Messier-voorwerpe en beweeg teen 244 km/s in die rigting van die Melkweg. Dit is omdat hy van die teenoorgestelde kant deur die middel van die Virgo-swerm aangetrek word.[1]

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads