From Wikipedia, the free encyclopedia
Malchower SV 90 is 'n sokkerklub uit Malchow in die deelstaat Mecklenburg-Voorpommere in Duitsland.
Volledige naam | Malchower Sportverein 90 e.V. |
Stigtingsdatum | 26 Julie 1990 |
Tuisveld | Waldsportplatz, Malchow |
Kapasiteit | 1 000 |
Kompetisie | Oberliga Noordoos-Noord |
Die klub het ontstaan uit die klubs Malchower Fussballclub en Arbeitersportvereins Sportverein Kloster-Malchow, wat albei in 1911 gestig is. In 1938 het die klubs saamgesmelt as Verein für Leibesübungen Malchow. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub ontbind deur die Geallieerdes en is dit in 1946 heropgerig as SG Malchow. Op 6 Augustus 1949 is die klub in twee klubs verdeel, naamlik SG Malchow en BSG Tufama. Die klub is weer in 1950 verenig as Betriebssportgemeinschaft "Fortschritt" Malchow. Na die hereniging van Duitsland, is die huidige klub op 26 Julie 1990 gestig as opvolger van Fortschritt Malchow.
|
|
Oberliga Noordoos-Noord 2009/10-seisoen | |
Berlin AK 07 | BFC Dynamo | Brandenburger SC Suid 05 | Energie Cottbus II | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.