Geallieerdes
From Wikipedia, the free encyclopedia
In die algemeen is geallieerdes mense of groepe mense wat saamstaan in 'n alliansie.
Die term Geallieerdes word normaalweg gebruik om die lande wat teen die Sentrale Moondhede geveg het in die Eerste Wêreldoorlog, en teen die Spilmoondhede (Engels: Axis Powers) in die Tweede Wêreldoorlog, te beskryf.
Eerste Wêreldoorlog
- Hoofartikel: Geallieerdes van die Eerste Wêreldoorlog.
Hoofgeallieerdes
- Frankryk
- Verenigde Koninkryk
- Rusland (tot 1917)
- Italië (vanaf 23 Mei 1915)
- Verenigde State (vanaf 6 April 1917)
Tweede Wêreldoorlog
- Hoofartikel: Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog.
Hoofgeallieerdes
- China
- Frankryk (ná 1940)
- Verenigde Koninkryk
- Sowjet-Unie
- Verenigde State (vanaf 7 Desember 1941)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.