Wikimedia lysartikel From Wikipedia, the free encyclopedia
Hieronder is ’n lys van stervormende gebiede in die Melkweg en Plaaslike Groep. Stervorming vind plaas in molekulêre wolke wat onstabiel raak weens swaartekraginvloede. Hierdie komplekse kan oop sterreswerms vol jong sterre bevat, asook streke van geïoniseerde gas wat H II-gebiede genoem word. Sterre vorm gewoonlik in groepe van baie lede, eerder as in afsondering.[1]
Naam | Afstand (parsek) | Ouderdom [miljoen jaar] | Tipe | Getal sterre |
---|---|---|---|---|
Rho Oph | ||||
Taurus Molekulêre Wolk | 140 | |||
Orion-newel | 415 | |||
Westerhout 40 | 500 [2] | 0,8 [3] | Laat-O [2] | 520 [4][5] |
RCW 36 | 700 | |||
NGC 6334 | 1 700 | |||
NGC 6357 | 1 700 | |||
Arend-newel | 1 750 | |||
Omega-newel | 2 000 | |||
AFGL 2591 | 3 300 [6] | O9–O6 [7] | ||
Westerhout 43 | 6 000 | |||
Westerhout 49 | 11 000[8] | O2-3.5If*[9] | ||
Naam | Afstand (parsek) | Ouderdom [miljoen jaar] | Tipe | Getal sterre |
---|---|---|---|---|
30 Doradus | 49 000 | |||
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.