Remove ads
Franse okkultiese skrywer, wyse en digter (1810-1875) From Wikipedia, the free encyclopedia
Eliphas Levi (Parys, 8 Februarie 1810 - Parys, 31 Mei 1875) het 'n groot invloed gehad op moderne okkultisme. Hy was eers 'n Rooms-Katolieke priester met die naam "Alphonse Louis Constant". Levi het in 1856 die Groot Arcana gekoppel aan die Hebreeuse alfabet en kabbala.
Aleister Crowley het beweer dat hy die reïnkarnasie van Levi was.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.