Lauraceae

Lourier- en avokadopeerfamilie boom From Wikipedia, the free encyclopedia

Lauraceae
Remove ads

Lauraceae is die lourier- en avokadopeerfamilie wat hoort tot die orde Laurales. Wêreldwyd is daar 2000 spesies wat tot die familie hoort waarvan 10 in Suider-Afrika voorkom en daarvan is 9 bome. Verskeie bome wat tot die familie hoort is van ekonomiese belang onder andere die avokadopeer (Persea gratissima), die lourierboom (Laurus nobilis) en (Cinnamom zeylanicum) wat kaneel lewer. In Suid-Afrika kom drie genera voor wat bome insluit.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Genera ...
Remove ads

Spesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Ander spesies is:

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Lauraceae

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads