From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Land Party is 'n kommunistiese[1] politieke party wat politieke beleidsbesluite bevorder wat geïnisieer is deur beleidsbesluite gebruik in die ekonomiese ontwikkeling van die Volksrepubliek van China. Die party bepleit kollektiewe boerdery en omgewingsbewustheid.[2] Die party het sy ontstaan te danke aan die grondtoegang- en behuisingsprotesaksies wat in 2018 in Zwelihle, Hermanus voorgekom het.[3][4]
Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem,[4] maar kon geen setels verower nie.
In 'n munisipale tussenverkiesing in Desember 2020 in die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit het die Land Party 'n setel van die African National Congress verower.[5]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.