Krai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Krai (Russies: край) is ’n term wat verwys na nege van Rusland se administratiewe of deelgebiede. Dit word op verskeie maniere vertaal: as distrik, provinsie of streek.
In Rusland was krais geskiedkundig groot gebiede wat aan die buitekant van die land geleë was. Tans dui krai egter op die status en outonomiteit van ’n gebied.
Krais word administratief verdeel in distrikte (rajons).
Die volgende krais word in Rusland aangetref:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.