Die Kolvin-stekelpaling (Aethiomastacembelus vanderwaali) is 'n varswater vis wat voorkom in die Okavangorivier en boonste gedeelte van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Ocellated spiny eel.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Kolvin-stekelpaling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Travers, 1988
Spesie:
M. vanderwaali
Binomiale naam
Aethiomastacembelus vanderwaali
Sinonieme
  • Aethiomastacembelus vanderwaali (Skelton, 1976)
  • Afromastacembelus vanderwaali (Skelton, 1976)[3]
Sluit

Voorkoms

Die vis lyk baie soos die Langstert-stekelpaling maar het minder stekels op die rug, die kop is groter en die kleure van die vis is helderder. Die kleure wissel van olyf bruin tot donker bruin of swart en die vis word tot 180 mm lank.

Habitat

Die vis leef in rotsagtige stroomversnellings in skeure en vreet insekte vanaf die rotse.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.