From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Klipkopjesdam (voorheen bekend as die Danie Joubertdam) is geleë in die Witrivier, Mpumalanga, Suid-Afrika en is in 1960 gebou. Die wal is 20 m hoog, die bakmaat is 12 607 000 m³ en die oppervlakte 233,5 ha. Hierdie dam lewer besproeiingswater aan die plantasies en vrugteboorde rondom Witrivier.[1]
Klipkopjesdam | |
---|---|
Amptelike naam | Klipkopjesdam |
Vorige naam | Danie Joubertdam |
Ligging | Witrivier, Mpumalanga |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 25°12′25″S 30°59′54″O |
Dam in | Witrivier |
Doel | Besproeiing |
Openingsdatum | 1960 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Grondvulling |
Hoogte van wal | 20 m |
Lengte van wal | 431 m |
Bakmaat | 12 607 000 m3 |
Opvanggebied | 76 km2 |
Damoppervlak | 233,5 ha |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.