From Wikipedia, the free encyclopedia
Kepler-26 is ’n K-tipe ster in die noordelike sterrebeeld Lier. Dit is geleë by regte klimming 18h 59m 45.839s en deklinasie +46° 33′ 59.54″.[5] Met ’n skynbare magnitude van 15,5[4] is die ster te dof om met die blote oog te sien.
Kepler-26 | ||||
Sterrebeeld | Lier[1] | |||
Spektraaltipe | K[2] | |||
Soort | Hoofreeksster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 18h 59m 45.8407s[3] | |||
Deklinasie | +46° 33′ 59.438″[3] | |||
Skynmagnitude (m) | 15,473[4] | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 0,65[4] | |||
Radius (R☉) | 0,59[4] | |||
Ligsterkte (L☉) | 0,1[4] | |||
Temperatuur (K) | 4 500[4] | |||
Rotasiespoed (km/s) | 1,9[4] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,21[4] | |||
Ander name | ||||
KOI-250, KIC 9757613, 2MASS J18594583+4633595 | ||||
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.