From Wikipedia, the free encyclopedia
Katima Mulilo-lughawe (IATA-kode: MPA, ICAO: FYKM, voorheen FYMP), ook bekend as Mpacha Lughawe, bedien Katima Mulilo, die hoofstad van die Sambesi-streek in Namibië. Die lughawe is geleë langs die B8-pad, sowat 18 km (11 myl) suidwes van die sentrum van Katima Mulilo.[3]
Katima Mulilo-lughawe of Mpacha-lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: MPA – ICAO: FYKM | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Namibia Airports Co.[1] | ||
Bedien | Katima Mulilo, Namibië | ||
Hoogte bo seevlak | 958 m / 3 144 vt | ||
Koördinate | 17°38′03″S 024°10′35″O | ||
Landkaart | |||
Ligging in Namibië | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
09/27 | 2 292 | 7 520 | Teer |
Bronne: DAFIF[2] |
Die lughawe lê op 'n hoogte van 958 meter (3 144 voet) bo seevlak. Dit het een geteerde aanloopbaan (aangewese as 09/27) wat 2 292 meter lank by 39 meter breed (7 520 vt × 128 vt) is.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.