From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Karoo-kruidjie-roer-my-nie (Melianthus comosus) is net een van party plante wat as kruidjie-roer-my-nie bekend is. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom veral in die die Kaapprovinsies in die suidelike Karoo voor. Dit word byvoorbeeld in die flora van Zuurberg-natuurpark aangetref wat nou deel is van die uitgebreide Addo-olifant Nasionale Park.[3] Maar dit word ook in die ander provinsies behalwe KwaZulu-Natal en Limpopo aangetref. Dit is inheems in Lesotho en Namibië. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[4]
Karoo-kruidjie-roer-my-nie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Geraniales |
Familie: | Francoaceae |
Genus: | Melianthus |
Spesie: | M. comosus |
Binomiale naam | |
Melianthus comosus Vahl, (1794) | |
Sinonieme | |
Dit is 'n struik wat vinnig groei en wat aromatiese blare het. Die klokvormige blomme is helderrooi met swart kolle aan die hals. Hulle trek voëls soos suikerbekkies aan. [5]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.