Joubertpark
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Joubertpark is 'n woonbuurt in Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika.
Joubertpark | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 26.1991°S 28.0491°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,06 km2 (0,41 vk. myl) |
Hoogte | ,1991 m (0,6 532 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 29 468 |
• Digtheid | 28 000/km2 (70 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Joubertpark is ook die naam van 'n parkie in Johannesburg se sentrale sakegebied. Ongeag dieselfde naam, is hierdie park nie in die voorstad van Joubertpark geleë nie. Die Johannesburgse kunsgalery is hier geleë. Op 17 Augustus 1909 het 'n hewige sneeustorm plek-plek tot 40 cm sneeu in Joubertpark agterlaat.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.