From Wikipedia, the free encyclopedia
Mninwa Johannes Mahlangu (8 Oktober 1952) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was 'n parlementslid in die voormalige Lebowa-tuisland onder dr. C.N. Phatudi. Daarna was hy, as 'n lid van die ANC, die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies (2004–2014),[1] en 'n lid van die Pan-Afrika Parlement.
Mninwa Johannes Mahlangu | |
Suid-Afrikaanse Ambassadeur in die Verenigde State | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 23 Februarie 2015 | |
President | Jacob Zuma Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Ebrahim Rasool |
Voorsitter van die NRP van Suid-Afrika | |
Ampstermyn 21 November 2004 – 21 Mei 2014 | |
President | Thabo Mbeki Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Joyce Kgoali |
Opgevolg deur | Thandi Modise |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 8 Oktober 1952 |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Nomaswazi Christina Mahlangu |
Sedert 23 Februarie 2015 dien hy as Suid-Afrika se ambassadeur in die Verenigde State van Amerika.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.