From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Jenisei (Russies: Енисей) is 'n rivier in Siberië, Rusland. Dit is die vyfde langste rivier ter wêreld en is deel van die grootste rivierstelsel wat in die Arktiese Oseaan vloei. Die rivier is effens korter as die Mississippirivier, maar dra 1,5 keer die hoeveelheid water. Dit ontspring in Mongolië en volg 'n noordelike rigting na die Karasee.
Jenisei Енисей | |
---|---|
Die Jenisei se stroomgebied, insluitende die Baikalmeer | |
Stroomgebied | Mongolië en Rusland |
Oorsprong | Mungaragiyn-Gol, Mongolië |
Sytak -regs | Angara Toengoeska |
Monding | Golf van Jenisei Arktiese Oseaan |
Lengte | 5 539 km |
Gemiddelde afloop | 19 600 m³/s |
Stroomgebiedopp. | 2 580 000 km² |
Koördinate: 50°43′46″N 98°39′49″O |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.