Jonkershoek-natuurreservaat

natuurreservaat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Jonkershoek-natuurreservaatmap

Jonkershoek-natuurreservaat lê 10 km suidoos van Stellenbosch in die Wes-Kaap. Noord van die reservaat is die Hottentots-Hollandberge. Die reservaat sluit die Assegaaibosch-natuurreservaat in, asook die Jonkershoekberge en die boonste dele van Jonkershoekvallei. Dié berge is ook die plek waar die Eersterivier en die Bergrivier ontspring. Die Eersterivier stroom vervolgens deur Jonkershoek op pad na Valsbaai. Die oppervlak van die reservaat is 11 000 hektaar.

Kitsfeite Koördinate: 33°58′10″S 18°56′10″O ...
Jonkershoek-natuurreservaat
Thumb
Jonkershoek in Augustus
Land Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Naaste dorp Stellenbosch
Thumb
Jonkershoek-natuurreservaat
Jonkershoek-natuurreservaat
Koördinate: 33°58′10″S 18°56′10″O
Oppervlak 11 000 ha
Bestuursliggaam CapeNature
Webblad Jonkershoek
Sluit

Die reservaat bied onder andere staproetes en 'n sirkelroete vir motorvoertuie van so 10 km. Die pad is op plekke erg verwaarloos.

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.