Eersterivier

From Wikipedia, the free encyclopedia

Eersteriviermap

Eersterivier is 'n voorstad van Stad Kaapstad in Suid-Afrika. Dit is in die Oosterberg substreek van die stad geleë, agter die Stellenbosch/Vlaebergkoppe op die Strand/Van Riebeeck-pad. Dit is omtrent 45 km vanaf Kaapstad se sentrale besigheidsgebied en 8 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe op die N2-roete.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Eersterivier
Thumb
Eersterivier
 Eersterivier se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°0′S 18°43′O
Land Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
MunisipaliteitStad Kaapstad
Oppervlak
  Totaal5,86 km2 (2,26 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal39 237
  Digtheid6 696/km2 (17 340/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.2%
  Indiërs/Asiërs0.5%
  Bruin mense81.7%
  Swart mense16.0%
  Ander1.5%
Taal (2011)
  Afrikaans 73.9%
  Engels 12.9%
  Xhosa 8.9%
  Ander 4.3%
Sluit

Lees ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.