plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Ixia vinacea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Tulbagh voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 2 km2 waar die enkele populasie uit minder as 500 plante bestaan. Die spesie het groot dele van sy habitat afgestaan landbou aktiwiteite en word tans bedreig deur onbeheerde veldbrande, indringerplante en oorbeweiding.
Ixia vinacea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. vinacea |
Binomiale naam | |
Ixia vinacea | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.