geografiese gebied waarin 'n takson gevind kan word From Wikipedia, the free encyclopedia
Die voorkomsgebied van 'n takson is die gebied waarbinne dit voorkom.
Die IUBN gee daarvoor twee verskillende definisies.[1]
Die verskil is belangrik omrede die spesie binne sy voorkomsgebied gewoonlik nie orals effens voorkom nie, maar net op bepaalde plekke waar geëiende habitat voorhande is. Indien die habitat bedreig word, kan die voorkomsoppervlak verminder en die voorkomsgebied yler bevolk raak.
Die grootte van die voorkomsgebied en -oppervlakte is 'n belangrike maat vir die bepaling van die bewaringstatus van 'n spesie.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.