From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Indiese Oseaan se Antarktiese eilande is 'n WWF-ekostreek van die Antarktiese gebied wat 'n toendra-bioom besit.
Die ekostreek omvat die eilande:
Daar is min vaatplante op hierdie eilande, maar party van hulle is endemies.[1]
Endemiese spesie | Prins Eduard | Marion | Crozeteilande | Kerguelen | Heard | McDonald |
---|---|---|---|---|---|---|
Poa cookii | ||||||
Pringlea antiscorbutica | ||||||
Colobanthus kerguelensis | ||||||
Poa kerguelensis | ||||||
Ranunculus moseleyi | ||||||
Polystichum marionense | ||||||
Lyallia kerguelensis | ||||||
Elaphoglossum randii |
Daar is nóg party nie-endemiese species, soos: Crassula moshata, Aceana magellanica, Azorella selago, Cotula plumosa, die grasspesie Agrostis magellanica en die varing Blechnum penna-marina.
'n Endemiese voëlspesie is Eaton se pylsterteend.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.