ISimangaliso-vleilandpark

From Wikipedia, the free encyclopedia

ISimangaliso-vleilandparkmap
Remove ads

Die iSimangaliso-vleilandpark is geleë in KwaZulu-Natal aan die ooskus van Suid-Afrika. Die park strek vir 220 km vanaf Maphelane, naby St. Lucia, KwaZulu-Natal, tot by die Mosambiekse grens naby Kosibaai.[1] Die park bestaan ​​uit 13 afsonderlike maar aangrensende bewaringsgebiede met 'n totale oppervlak van 240 000 ha, waarvan 84 000 ha mariene bewaringsgebiede is.[2]

Kitsfeite Koördinate: 28°0′0″S 32°30′0″O ...
Thumb
Nasa-Satellietbeeld van die iSimangaliso-vleilandpark
Thumb
Ligging van die iSimangaliso-vleilandpark

Die iSimangaliso-vleilandpark was voorheen bekend as die Groter St. Lucia-vleilandpark en is in 1999 deur die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (Unesco) tot wêrelderfenisgebied verklaar.

Die aangrensende bewaringsgebiede is:

Remove ads

Lees ook

Verwysings

Eksterne Skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads