Houtslang (astrologie)
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Houtslang (乙巳, yǐsì) is die 42ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die tweede Hemelstam (乙, yǐ; die element Hout en Jin) met die sesde Aardtak (巳, sì), gesimboliseer deur die Slang (蛇, shé).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtslangjaar het in 1965 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 2 Februarie 1965 tot 20 Januarie 1966.
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Houtslangjare:
Jare van die Houtslang | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2656 v.C. | 2596 v.C. | 2536 v.C. | 2476 v.C. | 2416 v.C. | 2356 v.C. | 2296 v.C. | 2236 v.C. | 2176 v.C. | 2116 v.C. |
10 | 2056 v.C. | 1996 v.C. | 1936 v.C. | 1876 v.C. | 1816 v.C. | 1756 v.C. | 1696 v.C. | 1636 v.C. | 1576 v.C. | 1516 v.C. |
20 | 1456 v.C. | 1396 v.C. | 1336 v.C. | 1276 v.C. | 1216 v.C. | 1156 v.C. | 1096 v.C. | 1036 v.C. | 976 v.C. | 916 v.C. |
30 | 856 v.C. | 796 v.C. | 736 v.C. | 676 v.C. | 616 v.C. | 556 v.C. | 496 v.C. | 436 v.C. | 376 v.C. | 316 v.C. |
40 | 256 v.C. | 196 v.C. | 136 v.C. | 76 v.C. | 16 v.C. | 45 | 105 | 165 | 225 | 285 |
50 | 345 | 405 | 465 | 525 | 585 | 645 | 705 | 765 | 825 | 885 |
60 | 945 | 1005 | 1065 | 1125 | 1185 | 1245 | 1305 | 1365 | 1425 | 1485 |
70 | 1545 | 1605 | 1665 | 1725 | 1785 | 1845 | 1905 | 1965 | 2025 | 2085 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 736 v.C. |
Vorige teken ← Houtdraak (甲辰) |
Houtslang (乙巳) | Volgende teken Vuurperd (丙午) → |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.