Hluhluwe

From Wikipedia, the free encyclopedia

Hluhluwemap

Hluhluwe is 'n klein dorp in die Groot Vyf Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit in die noordooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van 3 830 in 2011 gehad. Die dorpie is 46 km noord van Mtubatuba. Daar is ook 'n landingstrook vir ligte vliegtuie. Die dorpie bied toegang tot die Hluhluwe-Imfolozi- en die iSimangaliso-vleilandparke.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Hluhluwe
Thumb
Thumb
Hluhluwe
 Hluhluwe se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°02′S 32°17′O
Land Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUmkhanyakude
MunisipaliteitGroot Vyf Hlabisa
Stigting2000
Regering
  TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
  Totaal8,05 km2 (3,11 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal3 830
  Digtheid476/km2 (1 230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense7.9%
  Indiërs/Asiërs0.4%
  Bruin mense1.1%
  Swart mense87.7%
  Ander2.8%
Taal (2011)
  Zoeloe86.1%
  Afrikaans5.0%
  Engels3.5%
  Ndebele1.3%
  Ander4.0%
Poskode (strate)
3960
Poskode (posbusse)
3960
Skakelkode035
Sluit

Distrik

Die belangrikste gewasse wat verbou word is pynappels, suiker, sisal en hout.

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.