rivier in Zimbabwe From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Gwayirivier (ook Gwaairivier en Gwairivier) vloei in Matabeleland in Zimbabwe.
Gwayirivier | |
---|---|
Die stroomgebied van die Gwayirivier (in rooi). | |
Oorsprong | 40 km suidwes van Bulawayo (Zimbabwe) |
Monding | Zambezirivier, op die grens tussen Zambië en Zimbabwe |
Stroomgebied | Zambië, Zimbabwe |
Lengte | 450 km |
Oorspronghoogte | 1 390 m |
Mondinghoogte | 489 m |
Stroomgebiedopp. | 40 000 km² |
Kaart van die Gwayirivier-bekken in Afrika. |
Hierdie rivier ontspring 'n 10 km wes van Bulawayo, net noord van Figtree en die Matopos. Dit sluit net wes van die stumeer van die Karibadam by die Zambezirivier aan.
Zimbabwe bestaan uit 'n hoë plato waarvan riviere in drie rigtings vloei, naamlik noordwaarts na die Zambezi, suidwaarts na die Limpoporivier en suidooswaarts deur Mosambiek na die Indiese Oseaan. Die vier grootste riviere wat na die Zambezi vloei, is die Gwayi, die Sanyatirivier, die Manyamerivier en die Mazowerivier.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.