Grondkunde

From Wikipedia, the free encyclopedia

Grondkunde

Grondkunde is die wetenskap wat grond en die eienskappe daarvan bestudeer. Dit sluit hulle fisiese, chemiese, morfologiese, mineralogiese eienskappe in, maar ook hul genese, klassifikasie, verspreiding en hul vrugbaarheid. 'n Belangrike aspek is die benutting van grond vir die landbou.[1]

Grond

Grond is 'n uiters dun laag wat die planeet bedek, maar dit is 'n uiters kosbare laag omrede dit alle aarde lewensvorme onderhou. Dit moet as hernubare natuurlike hulpbron beskou word. Grondkunde is daarom 'n onontbeerlike studieveld vir volhoubare voedselproduksie in die toekoms.[2]

Grondkunde het talle onderafdelings:

  • grondmeganika
  • grondmikrobiologie
  • grondmineralogie
  • grondmorfologie
  • grondchemie
  • omgewingsgrondkunde
  • pedologie

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.