Ga-Selwana

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ga-Selwanamap

Ga-Selwana is 'n township naby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Ga-Selwana
Thumb
Ga-Selwana
Ga-Selwana
 Ga-Selwana se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°41′45″S 30°55′40″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitBa-Phalaborwa
HoofplekPhalaborwa
Regering
  TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
  Totaal13,35 km2 (5,15 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal13 920
  Digtheid1 043/km2 (2 700/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Indiërs/Asiërs0.1%
  Bruin mense0.1%
  Swart mense99.8%
Taal (2011)
  Noord-Sotho73.7%
  Tsonga19.6%
  Sotho4.4%
  Ander2.3%
Poskode (strate)
1391
Poskode (posbusse)
1391
Skakelkode015
Sluit

Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (15 km), Makhushane, Namakgale en Lulekani op die R71 provinsiale pad na Gravelotte. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 5 260 gehad.[1]

Sien ook

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.