Evel Knievel

Amerikaanse waaghals en vermaakkunstenaar From Wikipedia, the free encyclopedia

Evel Knievel

Robert Craig Knievel jr. (17 Oktober 193830 November 2007), professioneel bekend as Evel Knievel, was 'n Amerikaanse waaghals en vermaakkunstenaar. Oor sy loopbaan het hy meer as 75 keer met sy motorfiets gespring. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Viva Knievel! (1977) en The Last of the Gladiators (1988), en in die televisiereekse ABC's Wide World of Sports (1961) en The Bionic Woman (1976).

Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Evel Knievel
Thumb
Geboortenaam Robert Craig Knievel jr.
Geboorte (1938-10-17)17 Oktober 1938
Butte, Montana, Verenigde State
Sterfte 30 November 2007 (op 69)
Clearwater, Florida, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4, insluitende Robbie Knievel
Beroep(e) Waaghals en vermaakkunstenaar
Webwerf evelknievel.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Sluit

Vroeë lewe

Knievel was gebore op 17 Oktober 1938, in Butte, Montana, Verenigde State, die eerste van twee kinders van Robert E. en Ann Marie Keough Knievel.[1] Sy van is van Duitse oorsprong, sy oupagrootje het uit Duitsland na die Verenigde State geëmigreer.[2]

Filmografie

Rolprente

  • 1977: Viva Knievel!
  • 1981: The Devil at Your Heels
  • 1988: The Last of the Gladiators

Televisiereekse

  • 1961: ABC's Wide World of Sports
  • 1976: The Bionic Woman

Televisierolprente

  • 2000: Touch of Evel
  • 2001: Wide World of Sports 40th Anniversary Special
  • 2007: Richard Hammond Meets Evel Knievel
  • 2010: David Blaine: Beautiful Struggle
  • 2013: True Evel

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.