Emily Pieterse
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Emily Pieterse (1917 - 2004) was 'n bekroonde Afrikaanse skrywer. Sy het op die ouderdom van 33 begin skryf en het talle jeugverhale, soos die gewilde Ouplaasreeks, en meer as 15 romans die lig laat sien. Pieterse is in 2004, op die ouderdom van 87 aan natuurlike oorsake oorlede. Ten tye van haar dood was sy besig om haar 50ste boek te skryf, die eerste wat sy op 'n rekenaar instede van 'n tikmasjien ingesleutel het.[1]
Haar seun, Pieter Pieterse, wat twee en 'n half jaar voor haar dood vermoor is, was ook 'n bekroonde skrywer in eie reg.
Enkele van Pieterse se boeke:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.