From Wikipedia, the free encyclopedia
Elgar Watts (gebore in Paarl, 24 September 1985) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Kings in Superrugby op losskakel speel. Hy het ook voorheen vir die Boland Kavaliers, die Pumas en die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker- en Vodacombekerreekse gespeel.
| |||||
Volle naam | Elgar Graeme Watts | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 24 September 1985 | ||||
Geboorteplek | Paarl, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,81 m | ||||
Massa | 87 kg | ||||
Skool | Klein Nederburg Sekondêr | ||||
Universiteit | Bolandkollege | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006 | Maties | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008–2009 2010 2011–2012 2013–2015 2015– |
Boland Kavaliers Pumas Boland Kavaliers Vrystaat Cheetahs OP Kings |
39 22 36 15 6 |
(79) (111) (366) (84) 5 | ||
korrek soos op 7 April 2016. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2015 2016– |
Cheetahs Kings |
19 5 |
(87) (8) | ||
Provinsiale span | Oostelike Provinsie | ||||
korrek soos op 7 April 2016. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.