Amerikaanse akteur From Wikipedia, the free encyclopedia
Ed Asner (15 November 1929 - 29 Augustus 2021) was 'n Amerikaanse akteur, rolprentvervaardiger, en menseregte-aktivis van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente JFK (1991), Elf (2003), en Up (2009), en in die televisiereeks Mary Tyler Moore (1970).
Ed Asner | |
Geboortenaam | Edward Asner |
---|---|
Geboorte | 15 November 1929 Kansas City, Missouri, Verenigde State[1] |
Sterfte | 29 Augustus 2021 (op 91) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1960-2021 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.