Dynamos FC
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Dynamos FC is 'n Zimbabwiese sokkerspan in Harare. Die span speel in die Zimbabwiese Premier Soccer League en is die suksesvolste span in Zimbabwe met 19 nasionale kampioenskappe. Daarnaas is Dynamos die enige Zimbabwiese span wat nog in die eindstryd van die CAF Champions League gespeel het (waar hulle vir ASEC Mimosas van die Ivoorkus in 1998 geklop het). Dynamos speel sy tuiswedstryde in die Rufaro Stadion, wat 'n kapasiteit van 60 000 toeskouers het.
Remove ads
Erelys
- Kampioen van Zimbabwe (19)
- 1963, 1965, 1966, 1970, 1976, 1978, 1980, 1981, 1982, 1983, 1985, 1986, 1989, 1991, 1994, 1995, 1997, 2007, 2011
- (naaswenner (7): 1987, 1988, 1996, 1999, 2008, 2009, 2010)
- Zimbabwiese Beker (7)
- 1976, 1985, 1988, 1989, 1996, 2007, 2011
- Zimbabwiese Supercup (1)
- 2002
- Champions League
- (naaswenner (1): 1998)
Bekende sokkerspelers
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads