Die CAF Kampioene-liga is die belangrikste internasionale sokkerbekertoernooi in Afrika. Kampioene van Afrika se nasionale sokkerligas (soos vir Suid-Afrika die Premier Sokkerliga) kwalifiseer vir hierdie toernooi. Die CAF Kampioene-liga kan beskou word as Afrika se weergawe van die UEFA Champions League (wat net vir Europese sokkerspanne is). Die CAF Kampioene-liga word deur die Konfederasie van Afrikasokker (CAF) georganiseer.

Kitsfeite Sportsoort, Gestig ...
CAF Kampioene-liga
2022–23 CAF Kampioene-liga
Thumb
Die trofee waarom meegeding word

Sportsoort Sokker
Gestig 1964
Eienaar CAF
Inwydingseisoen 1964
Deelnemende lande Afrika
Aantal spanne 16 (groepfase)
68 (algeheel)
(uit 56 assosiasies)
Mees onlangse kampioen Vlag van Marokko Wydad AC (2022)
Verwante kompetisies CAF Superbeker
CAF Confederation Cup
FIFA-Klubwêreldbeker
Sluit

Na kwalifikasie ding 32 spanne mee vir die uitklopfase van die toernooi. Die spanne wat in die tweede ronde uitgeklop word plaas hul vir die CAF Confederation Cup (die tweede internasionale Afrika-sokkertoernooi). Die 16 spanne wat na die uitklopfase oor is word verdeel in vier groepe van vier spanne. Die wenners en naaswenners van die groepe speel tydens beide die kwart- en halfeindrondte 'n tuis- en wegwedstryd, waarop die eenmalige eindstryd volg.

Die wenner word algemeen beskou as die beste sokkerspan in Afrika en kwalifiseer vir die FIFA-Klubwêreldbeker. Die huidige kampioen is Wydad AC. In 2022 het hulle Al-Ahly SC met 2–0 in die eindstryd geklop.

Orlando Pirates FC en Mamelodi Sundowns is die Suid-Afrikaanse spanne wat die Kampioene-liga (in 1995 en 2016, onderskeidelik) gewen het. Mamelodi Sundowns het in 2001, Orlando Pirates FC in 2013 en Kaizer Chiefs in 2021 as naaswenner geëindig.

Wenners

Meer inligting Jaar, Wenner ...
Jaar Wenner Telling Naaswenner
1964Vlag van Kameroen Oryx Douala2–1Vlag van Mali Stade Malien
1966Vlag van Ivoorkus Stade Abidjan1–3 & 4–1Vlag van Mali AS Real Bamako
1967Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo TP Engelbert1–1 & 2–2 & ngnVlag van Ghana Asante Kotoko FC
1968Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo TP Engelbert5–0 & 1–4Vlag van Togo Étoile Filante
1969Vlag van Egipte Ismaily SC2–2 & 3–1Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo TP Engelbert
1970Vlag van Ghana Asante Kotoko FC1–1 & 2–1Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo TP Engelbert
1971Vlag van Kameroen Canon Yaoundé0–3 & 2–0 & 1–0Vlag van Ghana Asante Kotoko FC
1972Vlag van Guinee Haifa FC4–2 & 2–3Vlag van Uganda Simba FC
1973Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo AS Vita Club2–4 & 3–0Vlag van Ghana Asante Kotoko FC
1974Vlag van Republiek die Kongo CARA Brazzaville4–2 & 2–1Vlag van Egipte Ghazl Al-Mehalla
1975Vlag van Guinee Haifa FC1–0 & 2–1Vlag van Nigerië Enugu Rangers
1976Vlag van Algerië MC Alger0–3 & 3–0 wns Vlag van Guinee Haifa FC
1977Vlag van Guinee Haifa FC1–0 & 3–2Vlag van Ghana Accra Hearts of Oak SC
1978Vlag van Kameroen Canon Yaoundé0–0 & 2–0Vlag van Guinee Haifa FC
1979Vlag van Kameroen Union Douala0–1 & 1–0 wns Vlag van Ghana Accra Hearts of Oak SC
1980Vlag van Kameroen Canon Yaoundé2–2 & 3–0Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo AS Bilima
1981Vlag van Algerië JE Tizi-Ouzou4–0 & 1–0Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo AS Vita Club
1982Vlag van Egipte Al-Ahly SC3–0 & 1–1Vlag van Ghana Asante Kotoko FC
1983Vlag van Ghana Asante Kotoko FC0–0 & 1–0Vlag van Egipte Al-Ahly SC
1984Vlag van Egipte Al-Zamalek SC1–0 & 2–0Vlag van Nigerië Shooting Stars FC
1985Vlag van Marokko FAR Rabat5–2 & 1–1Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo AS Bilima
1986Vlag van Egipte Al-Zamalek SC2–0 & 0–2 wns Vlag van Ivoorkus Africa Sports National
1987Vlag van Egipte Al-Ahly SC0–0 & 2–0Vlag van Soedan Al-Hilal Club
1988Vlag van Algerië ES Sétif0–1 & 4–0Vlag van Nigerië Iwuanyanwu Nationale FC
1989Vlag van Marokko Raja Casablanca1–0 & 0–1 wns Vlag van Algerië MC Oran
1990Vlag van Zambië Nkana Red Devils1–0 & 0–1 wns Vlag van Algerië JS Kabylie
1991Vlag van Tunisië Club Africain6–2 & 1–1Vlag van Uganda Villa SC
1992Vlag van Marokko Wydad Casablanca2–0 & 0–0Vlag van Soedan Al-Hilal Club
1993Vlag van Egipte Al-Zamalek SC0–0 & 0–0 wns Vlag van Ghana Asante Kotoko FC
1994Vlag van Tunisië ES Tunis0–0 & 3–1Vlag van Egipte Al-Zamalek SC
1995Vlag van Suid-Afrika Orlando Pirates FC2–2 & 0–1Vlag van Ivoorkus ASEC Mimosas
1996Vlag van Egipte Al-Zamalek SC1–2 & 2–1 wns Vlag van Nigerië Shooting Stars FC
1997Vlag van Marokko Raja Casablanca0–1 & 1–0 wns Vlag van Ghana Obuasi Goldfields
1998Vlag van Ivoorkus ASEC Mimosas0–0 & 4–2Vlag van Zimbabwe Dynamos FC
1999Vlag van Marokko Raja Casblanca0–0 & 0–0 <wns>Vlag van Tunisië ES Tunis
2000Vlag van Ghana Accra Hearts of Oak SC2–1 & 3–1Vlag van Tunisië ES Tunis
2001Vlag van Egipte Al-Ahly SC1–1 & 3–0Vlag van Suid-Afrika Mamelodi Sundowns
2002Vlag van Egipte Al-Zamalek SC0–0 & 1–0Vlag van Marokko Raj Casablanca
2003Vlag van Nigerië Enyimba International FC2–0 & 0–1Vlag van Egipte Ismaily SC
2004Vlag van Nigerië Enyimba International FC1–2 & 2–1 wns Vlag van Tunisië ES Sahel
2005Vlag van Egipte Al-Ahly SC0–0 & 3–0Vlag van Tunisië ES Sahel
2006Vlag van Egipte Al-Ahly SC1–1 & 1–0Vlag van Tunisië CS Sfaxien
2007Vlag van Tunisië ES Sahel0–0 & 3–1Vlag van Egipte Al-Ahly SC
2008Vlag van Egipte Al-Ahly SC2–0 & 2–2Vlag van Kameroen Coton Sport FC de Garoua
2009Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo TP Mazembe1–2 & 1–0Vlag van Nigerië Heartland FC
2010Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo TP Mazembe5–0 & 1–1Vlag van Tunisië ES Tunis
2011Vlag van Tunisië ES Tunis0–0 & 1–0Vlag van Marokko Wydad Casablanca
2012Vlag van Egipte Al-Ahly SC1–1 & 2–1Vlag van Tunisië ES Tunis
2013Vlag van Egipte Al-Ahly SC1–1 & 2–0Vlag van Suid-Afrika Orlando Pirates FC
2014Vlag van Algerië ES Sétif2–2 & 1–1Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo AS Vita Club
2015Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo TP Mazembe2–1 & 2–0Vlag van Algerië USM Alger
2016Vlag van Suid-Afrika Mamelodi Sundowns1–0 & 3–0Vlag van Egipte Zamalek SC
2017Vlag van Egipte Al-Ahly SC1–1 & 1–0Vlag van Marokko Wydad AC
2018Vlag van Egipte Al-Ahly SC3–1 & 3–0Vlag van Tunisië Espérance Sportive de Tunis
2018–19Vlag van Marokko Wydad AC1–1 & afgelasVlag van Tunisië Espérance Sportive de Tunis
2019–20Vlag van Egipte Al-Ahly SC2–1Vlag van Egipte Zamalek SC
2020–21Vlag van Egipte Al-Ahly SC3–0Vlag van Suid-Afrika Kaizer Chiefs
2021–22Vlag van Marokko Wydad AC2–0Vlag van Egipte Al-Ahly SC
Sluit

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.