From Wikipedia, the free encyclopedia
Douglas Gerald Hurley (gebore 21 Oktober 1966) is ’n Amerikaanse ingenieur, voormalige vlieënier van die Marinierskorps en tans ’n Nasa-ruimtevaarder. Hy was die vlieënier van die pendeltuigsendings STS-127 (Julie 2009)[1] en STS-135 (Julie 2011), die laaste pendelvlug.
Douglas Hurley | |
---|---|
Beroep | Nasa-ruimtevaarder Toetsvlieënier |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Geboortenaam | Douglas Gerald Hurley |
Gebore | 21 Oktober 1966 Endicott, New York |
Rang | Kolonel (USMC) |
Sendings | STS-127, STS-135, SpX-DM2 |
Kentekens |
Hy is vir die derde keer die ruimte in gelanseer op 30 Mei as bevelvoerder van Crew Dragon Demo-2, die eerste bemande ruimtevlug vanaf Amerikaanse grondgebied sedert sending STS-135.
Hy was ook die eerste marinier om die F/A-18E/F Super Hornet te vlieg.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.