Russiese sanger From Wikipedia, the free encyclopedia
Dima Bilan (Russies: Дима Билан; gebore Viktor Belan op 24 Desember 1981) is 'n Russiese sanger.
Dima Bilan | |
---|---|
Dima Bilan in 2007. | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Ви́ктор Никола́евич Бела́н |
Gebore | 24 Desember 1981 Ust-Dzheguta, Sowjetunie, tans Rusland |
Genres | Pop, R&B, Soul |
Beroep(e) | Sangeres |
Instrumente | Stem, Akkordeon, Piano |
Jare aktief | 2000 tot hede |
Webwerf | bilandima.ru |
Bilan neem in 2006 aan die Eurovision-sangfees deel waartydens hy die tweede prys met sy nommer, Never Let You Go inpalm. Tydens die 2008 Eurovision-sangfees sing hy Believe en wen die kompetisie met 272 punte.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.