Diego Maradona

Argentynse sokkerspeler From Wikipedia, the free encyclopedia

Diego Maradona

Diego Armando Maradona Franco (30 Oktober 1960 in Lanús, Buenos Aires, Argentinië25 November 2020)[1] was 'n Argentynse sokkerspeler en -afrigter. Hy word beskou as een van die beste sokkerspelers van alle tye. Sy byname was El Diez, Pelusa, El Diego en El pibe de oro. Hy het by die klubs Boca Juniors, FC Barcelona en SSC Napoli gespeel. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 wen hy die trofee vir sy land en word as die speler van die toernooi aangewys.

Kitsfeite Persoonlike inligting, Geboortenaam ...
Diego Maradona
Thumb
Maradona as afrigter van Al Wasl in 2012
Persoonlike inligting
GeboortenaamDiego Armando Maradona Franco
Gebore(1960-10-30)30 Oktober 1960
GeboorteplekLanús, Buenos Aires, Argentinië
Oorlede25 November 2020 (op 60)[1]
Plek oorledeTigre, Buenos Aires, Argentinië
Lengte1,65 m
Speelposisieaanvallende middelveldspeler
tweede aanvaller[2][3][4][5]
Jeugloopbaan
1968–1969Estrella Roja
1970–1974Los Cebollitas
1975–1976Argentinos Juniors
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1976–1981Argentinos Juniors166(116)
1981–1982Boca Juniors40(28)
1982–1984Barcelona36(22)
1984–1991Napoli188(81)
1992–1993Sevilla26(5)
1993–1994Newell's Old Boys5(0)
1995–1997Boca Juniors30(7)
Totaal491(259)
Nasionale span
1977–1979Argentinië o/2024(13)
1977–1994Argentinië91(34)
Spanne bestuur
1994Mandiyú de Corrientes
1995Racing Club
2008–2010Argentinië
2011–2012Al Wasl
2013–2017Deportivo Riestra (assistent)
2017–2018Fujairah
2018–2019Dorados de Sinaloa
2019–2020Gimnasia de La Plata
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).
Sluit

Internasionale loopbaanstatistieke

Vir die Argentynse nasionale sokkerspan:[6]

Meer inligting Jaar, Kere uitgedraf ...
JaarKere uitgedrafDoelskoppe
197730
197810
197983
1980107
198121
1982102
198300
198400
1985106
1986107
198764
198831
198970
1990101
199100
199200
199340
199472
Totaal9134
Sluit

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.