Boca Juniors is 'n Argentynse sokkerspan uit die wyk Boca in Buenos Aires. Die span speel in die Primera División (die hoogste afdeling). Boca speel se tuiswedstryde in La Bombonera, wat 'n kapasiteit vir 58.000 ondersteuners het. Boca is een van die gewildste spanne in Argentinië en het al 34 nasionale kampioenskappe, 6 Copa Libertadores en 3 Wêreldbekers gewen. Die ondersteuners van die klub het sterk mededinging met die ondersteuners van River Plate (wat ook in Buenos Aires speel). Hierdie derby staan bekend as die Superclásico.

Kitsfeite Volle naam, Stigting ...
Boca Juniors
Thumb
Volle naam Club Atlético Boca Juniors
Stigting 3 April 1905
Tuisveld La Bombonera, Buenos Aires
Kapasiteit 57.000
Voorsitter Vlag van Argentinië Jorge Amor Ameal
Afrigter Vlag van Argentinië Miguel Ángel Russo
Liga Primera División
Spankleure Spankleure Spankleure
Thumb
Thumb
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Thumb
Thumb
 
Wegkleure
Sluit
Thumb

Erelys

  • Kampioen van Argentinië (34)
1919, 1920, 1923, 1924, 1926, 1930, 1931, 1934, 1935, 1940, 1943, 1944, 1954, 1962, 1964, 1965, 1969 Nacional, 1970 Nacional, 1976 Metropolitano, 1976 Nacional, 1981 Metropolitano, 1992 Apertura, 1998 Apertura, 1999 Clausura, 2000 Apertura, 2003 Apertura, 2005 Apertura, 2006 Clausura, 2008 Apertura, 2011 Apertura, 2015, 2016/17, 2017/18 , 2019/20
  • Copa Libertadores (6)
1977, 1978, 2000, 2001, 2003, 2007
(naaswenner (5): 1963, 1979, 2004, 2012, 2018)
  • Copa Sudamericana (2)
2004, 2005
  • Recopa Sudamericana (4)
1990, 2005, 2006, 2008
(naaswenner (1): 2004)
  • Wêreldbeker vir Klubs (3)
1977, 2000, 2003
(naaswenner (2): 2001, 2007)

Bekende sokkerspelers

  • Vlag van Argentinië Diego Maradona
  • Vlag van Argentinië Roberto Mouzo
  • Vlag van Argentinië Martín Palermo
  • Vlag van Argentinië Román Riquelme
  • Vlag van Argentinië Carlos Tévez
Thumb
La Bombonera.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.