From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Primera División is die hoogste sokkerafdeling in Argentinië (die afdeling moenie verwar word met die Spaanse Primera División nie). Die kompetisie bestaan uit 20 spanne. Soos by meeste Suid-Amerikaanse sokkerkompetisies is daar twee kampioenskappe per seisoen: Die Apertura (in die winter) en die Clausura (in die somer). In die Apertura en in die Clausura speel die spanne net een keer teen mekaar – as Klub A tuis teen Klub B in die Apertura gespeel het, speel Klub B tuis speel teen Klub A in die Clausura. Na elke seisoen (dus Apertura én Clausura) relegeer die twee spanne met die slegste gemiddelde telling oor drie seisoene na die Primera B Nacional (2de afdeling).
Argentynse Primera División | |
2023 Argentynse Primera División | |
Kenteken van die Argentynse Primera División | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 12 April 1891 |
Eienaar | Argentynse Sokkervereniging |
Inwydingseisoen | 1891 |
Deelnemende lande | Argentinië |
Aantal spanne | 28 (2023) |
Mees onlangse kampioen | Boca Juniors (2022) |
Verwante kompetisies | Copa Argentina Supercopa Argentina Copa Liga Profesional |
Boca Juniors is die huidige kampioene.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.